Damestee met Liomee Vosloo

R200,00

Damestee met spreker Liomee Vosloo. Ontdek jou passie en roeping. Koffie vanaf 09:00, geleentheid begin 09:30.

SKU: DAMESTEE-2026-06-20 Category: Tags: , , , , ,

Description

Sluit aan by ons vir ‘n spesiale Damestee saam met Liomee Vosloo by NGK Parow-Panorama.

Datum: 20 Junie 2026 Tyd: 09:30 (koffie vanaf 09:00)
Plek: NGK Parow-Panorama, Rembrandtsingel 14, Panorama
Koste: R200 per persoon
Tema: Ontdek jou passie en roeping

Kry ‘n koffie vanaf 09:00 en kuier saam voordat die geleentheid om 09:30 begin. Moenie hierdie geleentheid misloop om geïnspireer te word nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Damestee met Liomee Vosloo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *