Description
Sluit aan by ons vir ‘n spesiale Damestee saam met Liomee Vosloo by NGK Parow-Panorama.
Datum: 20 Junie 2026 Tyd: 09:30 (koffie vanaf 09:00)
Plek: NGK Parow-Panorama, Rembrandtsingel 14, Panorama
Koste: R200 per persoon
Tema: Ontdek jou passie en roeping
Kry ‘n koffie vanaf 09:00 en kuier saam voordat die geleentheid om 09:30 begin. Moenie hierdie geleentheid misloop om geïnspireer te word nie.


Reviews
There are no reviews yet.