Description
Vars Tuisgebakte Beskuit
Geniet heerlike, vars tuisgebakte beskuit – perfek saam met ’n koppie koffie of tee.
Beskikbaar
- Karringmelkbeskuit
- Mueslibeskuit met rosyne
- Mueslibeskuit sonder rosyne
- Pampoenbeskuit
- Mosbeskuit
Prys
R70 per pak
Belangrik
Bestellings word twee maal per maand geplaas:
- Middel van die maand
- Einde van die maand
Bestellings sal ná die sluitingsdatum saam verwerk word. Jy sal in kennis gestel word wanneer jou bestelling gereed is vir afhaal.
Afhaalpunt: Kerkkantoor




Reviews
There are no reviews yet.