Gedroogde Vrugte

Price range: R40,00 through R55,00

’n Heerlike verskeidenheid gedroogde vrugte en vrugtelekkers. Kies jou gunsteling en bestel maklik aanlyn.

✔ Vars verpak
✔ Verskillende gewigte beskikbaar
✔ Bestellings word twee keer per maand verwerk.

SKU: N/A Category:

Description

Gedroogde Vrugte

Geniet ’n groot verskeidenheid kwaliteit gedroogde vrugte – ideaal vir peuselhappies, kosblikke of om saam met familie en vriende te geniet.

Beskikbaar

400g Pakkies – R55

  • Perskes
  • Pere
  • Pruime
  • Gemengde Vrugte

400g Pakkie – R45

  • Vrugtelekkers

225g Pakkie – R40

  • Perskesnippers

Bestellings

Bestellings word twee maal per maand verwerk:

  • Middel van die maand
  • Einde van die maand

Sodra jou bestelling gereed is, sal ons jou in kennis stel.

Afhaalpunt: Kerkkantoor

Additional information

Droë vrugte

Gemengde vrugte (400g) R55, Pere (400g) R55, Perskes (400g) R55, Perskesnippers (225g) R40, Pruime (400g) R55, Vrugtelekkers (400g) R45

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gedroogde Vrugte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *