Tuisgebakte Koekies (500g Pakkies)

Price range: R60,00 through R120,00

Heerlike tuisgebakte koekies in 500g pakkies. Kies jou gunsteling geur en bestel maklik aanlyn.

✔ 500g per pak
✔ Vars tuisgebak
✔ Bestellings word twee keer per maand verwerk.

SKU: N/A Category:

Description

Tuisgebak Koekies

Bederf jouself of iemand spesiaal met ons heerlike tuisgebakte koekies. Elke pak bevat ongeveer 500g varsgebakte koekies.

Beskikbaar

R60 per 500g pak

  • Custard
  • Chewy Coconut
  • Romany Creams
  • Choc Chip
  • White Choc Dip
  • Caramel Dip
  • Peanut Butter
  • Gemmer

R70 per 500g pak

  • Cranberry & White Choc Chip

R90 per 500g pak

  • Melting Moments

R95 per 500g pak

  • Kondensmelk

R120 per 500g pak

  • Chocolate Brownie Cookie

Bestellings

Bestellings word twee maal per maand verwerk:

  • Middel van die maand
  • Einde van die maand

Sodra jou bestelling gereed is, sal ons jou in kennis stel.

Afhaalpunt: Kerkkantoor

Additional information

Koekies

Caramel dip R60, Chewy coconut R60, Choc chip R60, Chocolate brownie cookie R120, Cranberry & White choc chip R70, Custard R60, Gemmer R60, Kondensmelk R95, Melting Moments R90, Peanut butter R60, Romany creams R60, White choc dip R60

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tuisgebakte Koekies (500g Pakkies)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *