Description
Gedroogde Vrugte
Geniet ’n groot verskeidenheid kwaliteit gedroogde vrugte – ideaal vir peuselhappies, kosblikke of om saam met familie en vriende te geniet.
Beskikbaar
400g Pakkies – R55
- Perskes
- Pere
- Pruime
- Gemengde Vrugte
400g Pakkie – R45
- Vrugtelekkers
225g Pakkie – R40
- Perskesnippers
Bestellings
Bestellings word twee maal per maand verwerk:
- Middel van die maand
- Einde van die maand
Sodra jou bestelling gereed is, sal ons jou in kennis stel.
Afhaalpunt: Kerkkantoor




Reviews
There are no reviews yet.